De Leeuwenhof Blog
Welcome to our Blog - your comments and input are very welcome.
Sewe Jaar gelede het my familie my en my broer saam gevat op ‘n nuwe avontuur en nie so ‘n klein een nie. Ons het ons huis in Nederland verlaat en het na Suid Afrika toe getrek. Ons het nie geweet dat ons of so ‘n mooi plekkie sal eindig. My broer Stefan en ek het nie een woord Engels of Afrikaans gepraat nie maar deur al die mense wat gewillig was om te probeer het ons vinnig die gevoel van verwelkoming gekry.
Ons het geariveer met nie ‘n idee waar om te begin nie of wat om te doen nie. So ons het stadig apartemente begin bou en die hele familie het saam gewerk van mure uitslaan tot die water lydinge repareer. Terwyl my ouers druk besig is het my Broer en ek altyd geweet hoe om ons self besig te hou, van bome klim tot hutte bou.
Die Gaste huis het baie klein begin met net 2 apartemente en net later het ons dit uitgebrei tot 4 meer kamers en ‘n gaste Kombuis. Tydens hierdie verbouwing periode het ek 3 maande Australie toe getrek vir ‘n skool uitwisseling projek. Ek het vertrek met De LeeuwenHof estate as ‘n groot Rommel en het terug gekom en het niks meer herken nie. Alles was perfek en ek is so trots op my ouers hoe hard hulle gewerk het en hoe hulle dit met passie doen. Ookal sê ek dit nooit hardop nie maar ek is Ape trots.
Die laatste paar maande het ek baie keuses moet maak oor die universiteit waar ek wil gaan swot en my ouers het my geinspireer om die Hotel Skool in Port Alfred te kies. Die rede hoekom ek dit gekies het is omdat elke keer as ons nuwe gaste by De LeeuwenHof Guesthouse kry, sien ek my ours hulle met passie thuis laat voel en ek hou daarvan om te leer van die ervarings dat ek opbou net by die kommunikasie met verskillende mense van verkillende lande.
Ek is nou klaar om my lewe in die groot wêreld te begin nou ek my matriek resultate gekry het net ‘n paar dae terug en geaksepteer ben by die Hotel Skool in Port Alfred. Dit is opwindend om te droom dat miskien een dag ek saam met my ouers De LeeuwenHof Estate ‘n familie besigheid kan maak.

Related Post
- snow on the mountains and sun in the sky, winter in the western cape is coming! Our winter season has started, with a nice rainy day (40mm) and snow on the mountain.
- The big old trees need a hair-cut The beautiful old dutch oak trees need trimming and repairs
- reviews and wonderful guests. Recently we have moved up to the top 3 hotels/guesthouses in Paarl, as rated by some of our guests done on s"worlds biggest rating site WWW.tripadviso...
- Summer is in full swing, autumn and the grape harvest are slowly starting and the weather is fine. So far we had great guests, fantastic weather with even a heat wave of 45-plus and a great atmosphere.
- Life at De Leeuwenhof Yvonne and I (Daan ) love our life on “de leeuwenhof” as we still “grow” into South Africa and more specific into the guesthouse business.